RYNVAART EN SWITSERLAND

28 April - 17 Mei 2021
Hierdie is 'n kombinasie van twee toere: Rynvaart en Switserland
RYNVAART, SWARTWOUD EN SWITSERLAND (9 NAGTE): 28 April – 17 Mei 2021
(R62 930 plus *verpligte uitgawes van R9 200)
*Sien Nadere Besonderhede vir verpligte uitgawes.
Reisversekering word volgens eie behoefte bepaal
(R62 930 plus *verpligte uitgawes van R9 200)
*Sien Nadere Besonderhede vir verpligte uitgawes.
Reisversekering word volgens eie behoefte bepaal
LET WEL: Hierdie toer is uitgestel na 2022 weens die voordurende onsekerheid rondom die Covid-19 pandemie
Klik op die volgende dokumente vir volledige inligting:
Volledige Rynvaart Program
Volledige Switserland Program
Nadere Besonderhede
Inskrywingsvorm
Vrywaring
Volledige Rynvaart Program
Volledige Switserland Program
Nadere Besonderhede
Inskrywingsvorm
Vrywaring
BETALINGS
Toerdeposito's is met inskrywing betaalbaar (Sien Nadere besonderhede en inskrywingsvorm)
Alle betalings (behalwe deposito's) word eers gemaak wanneer u per omsendbrief daaroor ingelig word
Kontantinbetalings
Kontantinbetalingskoste moet by inbetalings ingesluit word. Vra u bank hoeveel dit beloop (ongeveer 1% van die inbetalingsbedrag)
Bankdeposito's en elektroniese oorplasings (EFT)
Sien EFT hieronder
Kredietkaartbetalings
Deposito's en landreëlings kan per kredietkaart te betaal word.
BELANGRIK: Bankdiensfooi van 4% is betaalbaar. Hierdie bedrag moet bereken en ekstra met alle betalings gemaak word. Aangesien dit die toerprys onnodig duurder maak, beveel ons dit nie aan nie
Klik op die 'Pay Now'-skakel onder vir kredietkaartbetalings
EFT: | |
Bank: |
Standard Bank
|
Rekening: | Cheque/Transmission |
Rekeningnaam: | Christine van Wyk-Toere |
Takkode: | 051001 |
Rekeningnommer: | 410722782 |