CVW Toere

CVW Toere

Menu
  • Tuisblad
  • Toere
      • Hoe kies 'n mens 'n toer
  • Album
      • Foto's
      • Borg 'n woord
      • videos
  • Meer oor ons
  • Kontak ons
Meer oor ons
Stigter:
Christine van Wyk
lady
 
Christine van Wyk-Toere is 'n gesinsonderneming wat reeds sedert 1980 met gehaltediens duisende Suid-Afrikaners op onvergeetlike toere na van die mooiste wêrelddele neem.
Die Maatskappy is gestig deur Christine van Wyk, dinamiese vrou van ds Albertus van Wyk (1912 – 2013), wat ná haar aftrede op 65-jarige ouderdom die fondament gelê het vir die maatskappy wat vandag 'n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het.
Die maatskappy Christine van Wyk-Toere is in 1994 gestig.  In April 2008, op 90-jarige ouderdom, gee sy die bestuur van die maatskappy oor aan haar sewe kinders.  Haar tweede oudste dogter, Franita Botha, het die leisels as Besturende Direkteur oorgeneem, met die res van die kinders wat almal betrokke bly.
Christine is op 19 April 2015 in die ouderdom van 97 oorlede.
 
Christine se kinders
Aandeelhouers
Vlnr: Abrie van Wyk, Franita Botha, Alrisa Nell, Christine Louw, Marelize Labuschagne, Jowilna Bouwer, Stephnie Murray
 
CVW Toere © 2026 Privacy Policy
CVW Toere